SPREUKE 24:28
SPREUKE 24:28 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie 'n getuie teen jou naaste word as hy niks verkeerd gedoen het nie, jy moenie dinge sê wat mense verkeerd laat doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees nie sonder oorsaak getuie teen jou naaste nie; want mag jy met jou lippe mislei?
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie teen jou naaste getuig as hy jou nie rede gegee het nie; moenie mense mislei met wat jy sê nie.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie sonder gronde as getuie optree teen jou medemens nie! Sal jy met jou lippe mislei?
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie sonder rede 'n getuie teen jou naaste wees nie; en bedrieg nie met jou lippe nie.
Deel
Lees SPREUKE 24