SPREUKE 24:26 - Compare All Versions
SPREUKE 24:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hy wat regte antwoorde gee, soen die lippe.
Deel
SPREUKE 24 AFR53SPREUKE 24:26 AFR83 (Afrikaans 1983)
Iemand wat eerlik antwoord, is 'n ware vriend.
Deel
SPREUKE 24 AFR83SPREUKE 24:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie eerlike antwoorde gee, is soos 'n soen op die lippe.
Deel
SPREUKE 24 AFR20SPREUKE 24:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Elkeen sal sy lippe soen wat 'n regte antwoord gee.
Deel
SPREUKE 24 CAB23SPREUKE 24:26 DB (Die Boodskap)
Mense hou baie van iemand wat eerlik is en reguit op vrae antwoord.
Deel
SPREUKE 24 DBSPREUKE 24:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Eerlike antwoorde is soos ’n soen op die mond.
Deel
SPREUKE 24 NLV