SPREUKE 24:11
SPREUKE 24:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy sien dat mense gevangenes wegsleep om hulle dood te maak, wanneer jy weet dat hulle sal sterf as jy nie help nie, dan móét jy hulle red.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Red die wat na die dood gesleep word, en die wat na die slagbank wankel, hou hulle tog terug!
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Red dié wat na hulle dood toe gesleep word, dié wat val-val op pad is om doodgemaak te word as jy nie keer nie.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Red hulle wat weggeneem word na die dood, dié wat na die slagplek strompel – moenie terughou nie!
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy nalaat om die wat na die dood getrek word, en die wat gereed is om gedood te word, te red
Deel
Lees SPREUKE 24