SPREUKE 23:8
SPREUKE 23:8 Bybel vir almal (ABA)
Jy sal naar word van die bietjie kos wat jy eet, en dit sal niks help dat jy vriendelik met hom gepraat het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jou stukkie wat jy geëet het, sal jy uitspuug; en dan het jy jou vriendelike woorde verspil.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal naar word van wat jy eet en jou komplimente sal verkwis wees.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou krieseltjie wat jy geëet het – jy gaan dit opgooi, en jou aangename woorde het jy dan verspil.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die stukkie wat jy geëet het, sal jy uitbraak en jou lieflike woorde verloor.
Deel
Lees SPREUKE 23