YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 23:7

SPREUKE 23:7 Bybel vir almal (ABA)

want hy sit en dink hoeveel jy eet, dit is wat hy doen. Hy sê vir jou jy moet eet en drink, maar hy wil nie regtig hê dat jy dit moet doen nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want soos hy in sy siel bereken, so is hy; eet en drink, sê hy vir jou, maar sy hart is nie met jou nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

want hy bly uitreken hoeveel dit hom kos. Dit is hoe hy is. Hy moedig jou aan om te eet en te drink, maar hy bedoel dit nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want in sy binneste maak hy somme; dit is hoe hy is. “Eet en drink!” sê hy vir jou, maar sy hart is nie by jou nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want soos hy in sy hart dink, so is hy: Eet en drink, sê Hy vir jou; maar sy hart is nie met jou nie.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:7 Die Boodskap (DB)

Moet hom nie vertrou nie, want hy stel nie eintlik in jou belang nie. Sy gasvryheid is skyn.

Deel
Lees SPREUKE 23

SPREUKE 23:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê: “Eet en drink gerus!” Hy bedoel dit nie, want hy sit en bereken hoeveel dit hom sal kos.

Deel
Lees SPREUKE 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's