SPREUKE 23:26
SPREUKE 23:26 Bybel vir almal (ABA)
My seun, jy moet verstaan wat ek vir jou sê, jy moet kyk hoe ek lewe en jy moet ook so lewe
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My seun, gee my jou hart, en laat jou oë 'n welgevalle hê in my weë.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee my jou hart, my seun, en laat jou oë vreugde vind in my paaie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My seun, gee my jou hart, en laat jou oë my weë sien.
Deel
Lees SPREUKE 23