SPREUKE 23:25 - Compare All Versions
SPREUKE 23:25 ABA (Bybel vir almal)
Ek hoop jou ouers sal bly en gelukkig wees oor jou.
Deel
SPREUKE 23 ABASPREUKE 23:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Laat jou vader en jou moeder bly wees, en laat sy juig wat jou gebaar het.
Deel
SPREUKE 23 AFR53SPREUKE 23:25 AFR83 (Afrikaans 1983)
Mag ook jóú vader dié vreugde hê, mag ook jóú moeder wat jou in die wêreld gebring het, so gelukkig wees!
Deel
SPREUKE 23 AFR83SPREUKE 23:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag jou vader en moeder blydskap ervaar; mag sy wat jou in die wêreld gebring het, jubel.
Deel
SPREUKE 23 AFR20SPREUKE 23:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jou vader en jou moeder sal bly wees, en sy wat jou gebaar het, sal bly wees.
Deel
SPREUKE 23 CAB23SPREUKE 23:24-25 DB (Die Boodskap)
Maak jou ouers trots op jou. Maak hulle dankbaar omdat jy in die Here glo en reg wil leef.
Deel
SPREUKE 23 DBSPREUKE 23:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Laat daar rede wees vir jou pa en jou ma om oor jou bly te wees. Mag jou ma wat jou in die lewe gebring het, rede hê om oor jou te juig.
Deel
SPREUKE 23 NLV