SPREUKE 23:16
SPREUKE 23:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal vir my lekker wees wanneer jy die regte dinge sê.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En my niere sal jubel as jou lippe spreek wat reg is.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My binneste sal jubel wanneer jou lippe praat wat reg is.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ja, my niere sal bly wees as jou lippe regte dinge spreek.
Deel
Lees SPREUKE 23