SPREUKE 22:29
SPREUKE 22:29 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet dit weet, 'n man wat vaardig is in sy werk, sal vir konings werk, hy sal nie werk vir onbelangrike mense nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sien jy 'n man wat vaardig is in sy werk — hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sien self: iemand wat vaardig is in sy werk, kom in die diens van konings, nie in die diens van mense sonder aansien nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sien jy 'n man wat knap is in sy werk? Voor konings sal hy in diens staan; hy sal nie in diens van onaansienlikes staan nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sien jy 'n man wat ywerig is in sy werk? hy sal voor konings staan; hy mag nie voor gemene mense staan nie.
Deel
Lees SPREUKE 22