SPREUKE 22:28
SPREUKE 22:28 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie grense verander nie, grense wat van lank gelede daar is, grense wat daar was toe jou voorvaders gelewe het.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie ou grense verskuif wat jou voorouers gelê het nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verwyder nie die ou landmerk wat jou vaders opgestel het nie.
Deel
Lees SPREUKE 22