SPREUKE 22:25
SPREUKE 22:25 Bybel vir almal (ABA)
want jy sal miskien soos hy word en jy sal soos 'n voël in 'n vangstrik trap.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
dalk leer jy sy maniere aan en beland jy in lewensgevaar.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
anders raak jy vertroud met sy paaie en stel jy só 'n valstrik vir jouself.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat jy nie sy weë leer en 'n strik vir jou siel kry nie.
Deel
Lees SPREUKE 22