SPREUKE 22:19
SPREUKE 22:19 Bybel vir almal (ABA)
Ek leer vir jou vandag, vir jóú, sodat jy kan weet dat die Here doen wat Hy belowe het.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dat jou vertroue op die HERE mag wees, daarom onderwys ek jou vandag, ja, vir jou.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek onderrig juis vir jóú vandag sodat jy op die Here kan vertrou.
Deel
Lees SPREUKE 22