SPREUKE 22:17
SPREUKE 22:17 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet goed luister na wat die wyse mense sê, jy moet hard probeer om te leer
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
GEE gehoor en luister na die woorde van die wyse manne, en let op my kennis.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister goed, luister wat die wyse mense sê; probeer verstaan wat ek jou wil leer uit wat ek weet
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Spits jou oor en luister na die woorde van wyses! En jou hart, stel dit in op my kennis!
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Buig jou oor en hoor die woorde van die wyses, en pas jou hart op my kennis.
Deel
Lees SPREUKE 22