SPREUKE 22:15
SPREUKE 22:15 Bybel vir almal (ABA)
'n Jongmens kan maklik 'n dwaas word, maar 'n pak slae sal help dat hy nie 'n dwaas word nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onverstandigheid is eie aan 'n jongmens, maar 'n pak slae haal dit uit hom uit.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sotheid wat vas is aan die hart van 'n jong seun – 'n lat wat straf, neem dit ver van hom weg.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dwaasheid is gebonde in die hart van 'n kind; maar die roede van tugtiging sal dit ver van hom af verdryf.
Deel
Lees SPREUKE 22