SPREUKE 22:11
SPREUKE 22:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand eerlik lewe en vriendelik is, dan is die koning sy vriend.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is — die koning is sy vriend.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie daarop prys stel om opreg te wees en vriendelik te praat, het selfs die koning tot vriend.
Deel
Lees SPREUKE 22