SPREUKE 20:30
SPREUKE 20:30 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand 'n pak slae kry, dan hou hy op om verkeerde dinge te doen, as jy hom slaan, dan hou hy op om te dink aan verkeerde dinge.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bloedige wonde suiwer die kwaad uit en slae die kamers van die binneste.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pak slae laat 'n mens ophou kwaaddoen; dit laat jou selfs ophou dink aan kwaad.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Snye aan 'n kneuswond suiwer die kwaad uit, en slae die kamers van die binneste.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die blou van 'n wond reinig die kwaad weg; so ook strepe in die binneste van die maag.
Deel
Lees SPREUKE 20