YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 20:29

SPREUKE 20:29 Bybel vir almal (ABA)

Jongmanne is mooi omdat hulle sterk is, oumense is mooi omdat hulle grys hare het.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die sieraad van die jongmanne is hulle krag, en die versiersel van grysaards is grys hare.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die trots van jongmanne lê in hulle krag; die versiering van oumense is hulle grysheid.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die roem van jong manne is hulle krag, en die luister van oumense is grys hare.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die heerlikheid van jongmanne is hulle sterkte, en die skoonheid van ou mense is die grys kop.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:29 Die Boodskap (DB)

Fisieke krag is ’n jongman se trots. ’n Gryskop se krag is sy kennis van die lewe.

Deel
Lees SPREUKE 20

SPREUKE 20:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jong manne se mooiheid lê in hulle krag. Dit is hulle grysheid wat oumense mooi maak.

Deel
Lees SPREUKE 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's