SPREUKE 20:23
SPREUKE 20:23 Bybel vir almal (ABA)
Die Here haat mense wat oneerlik is wanneer hulle dinge weeg, weegskale wat nie reg weeg nie, is nie goed nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Twee soorte gewig is vir die HERE 'n gruwel, en 'n valse weegskaal is nie goed nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het 'n afsku van gewigte wat nou sus en dan so is; 'n skaal wat nie reg weeg nie, is vir Hom nie goed nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Twee soorte gewigte is vir die HERE afstootlik, en 'n vals weegskaal is nie goed nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verskillende gewigte is vir die HERE 'n gruwel; en 'n valse balans is nie goed nie.
Deel
Lees SPREUKE 20