SPREUKE 20:20 - Compare All Versions
SPREUKE 20:20 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer iemand sy ouers vervloek, dan sal hy sterf, dit sal donker wees rondom hom.
Deel
SPREUKE 20 ABASPREUKE 20:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp gaan in pikdonker dood.
Deel
SPREUKE 20 AFR53SPREUKE 20:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
As jy jou vader en moeder vervloek, is jou lewe daarmee heen en bly net die pikdonker oor.
Deel
SPREUKE 20 AFR83SPREUKE 20:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie sy vader en moeder vloek – sy lamp word uitgedoof in diepe duisternis.
Deel
SPREUKE 20 AFR20SPREUKE 20:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp sal in donker duisternis uitgedoof word.
Deel
SPREUKE 20 CAB23SPREUKE 20:20 DB (Die Boodskap)
Wie sy pa en sy ma seermaak of vloek, kwyn weg. God verwerp hom.
Deel
SPREUKE 20 DBSPREUKE 20:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wie sy pa en ma vervloek, se lewe eindig onverwags soos ’n lamp wat doodgaan in pikdonker.
Deel
SPREUKE 20 NLV