SPREUKE 20:14
SPREUKE 20:14 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat iets wil koop, sê die goed is sleg, maar wanneer hy weggaan, dan is hy baie tevrede met wat hy gekoop het.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sleg, sleg! sê die koper; maar as hy wegloop, beroem hy hom.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sleg! Sleg!” sê die koper, maar as hy weg is, spog hy met sy winskopie.
Deel
Lees SPREUKE 20