SPREUKE 20:13
SPREUKE 20:13 Bybel vir almal (ABA)
As jy nie arm wil word nie, dan moet jy nie lief wees vir slaap nie, as jy vroeg opstaan, dan sal jy genoeg kos hê om te eet.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie die slaap liefhê, sodat jy arm word nie; maak jou oë oop, dat jy jou met brood kan versadig.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie lief wees vir slaap nie, anders verarm jy; as jy jou oë oophou, sal jy jou versadig eet aan brood.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie die slaap liefhê nie, dat jy nie in armoede kom nie; maak jou oë oop, en jy sal versadig word van brood.
Deel
Lees SPREUKE 20