SPREUKE 20:1
SPREUKE 20:1 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy te veel wyn gedrink het, dan wil jy altyd spot. Sterk drank laat jou 'n mens word wat altyd wil raas. Niemand wat dronk is, sal wysheid kry nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE wyn is 'n spotter, en sterk drank 'n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wyn maak jou ligsinnig, drank laat jou lawaai maak; niemand wat van dronkenskap slinger, is verstandig nie.
Deel
Lees SPREUKE 20