SPREUKE 2:7
SPREUKE 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy gee vir eerlike mense ware wysheid, Hy beskerm mense wat heeltemal reg lewe.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy bewaar hulp vir die opregtes, Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy laat eerlike mense sukses behaal en Hy beskerm dié wat onberispelik lewe.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die opregtes hou Hy vindingrykheid in bewaring, as 'n skild vir hulle wat onberispelik leef
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy bêre gesonde wysheid vir die regverdiges; Hy is 'n skild vir die wat opreg wandel.
Deel
Lees SPREUKE 2