SPREUKE 2:5
SPREUKE 2:5 Bybel vir almal (ABA)
dan sal jy verstaan hoe jy die Here moet dien, dan sal jy vir God leer ken.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dan sal jy insig hê in ontsag vir die HERE, en kennis van God sal jy vind.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind.
Deel
Lees SPREUKE 2