SPREUKE 2:20 - Compare All Versions

SPREUKE 2:20 ABA (Bybel vir almal)

Jy moet luister na my, sodat jy kan lewe soos goeie mense lewe, sodat jy kan lewe soos mense wat reg doen

SPREUKE 2:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

sodat jy kan wandel op die weg van die goeies en die paaie van die regverdiges kan hou

SPREUKE 2:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

Loop jy liewer die pad van die goeie mense, bly op die paaie van die regverdiges

SPREUKE 2:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dus, jy moet die pad van goeie mense loop, en die weë van regverdiges – daarby moet jy hou.

SPREUKE 2:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Sodat jy kan wandel in die weg van goeie mense en die paaie van die regverdiges kan bewaar.

SPREUKE 2:20 DB (Die Boodskap)

Meng eerder met mense wat die Here liefhet, met mense wat weet hoe om gelukkig te leef.

SPREUKE 2:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Loop jy liewer op die pad van goeie mense. Hou by die paaie van die regverdiges.