SPREUKE 2:18
SPREUKE 2:18 Bybel vir almal (ABA)
In haar huis is jy naby die dood. As jy saam met haar gaan, dan is jy al klaar op die pad na die mense wat dood is.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want haar huis sink weg na die dood en haar paaie na die skimme
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Haar huis lei 'n mens na die dood toe, haar spore bring jou by die dooies uit.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, na die dood sak haar huis af, na die skimme haar spore.
Deel
Lees SPREUKE 2