SPREUKE 19:4
SPREUKE 19:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Rykdom bring baie mooiweersvriende. ’n Arm mens het geen vriende nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand ryk is, dan het hy baie vriende, maar wanneer iemand arm is, dan sal die een vriend wat hy het, hom ook los.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Goed bring baie vriende aan, maar die arme word deur sy vriend verlaat.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Rykdom vergader baie vriende; 'n arm mens word van sy enigste vriend vervreem.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Besittings maak vriende baie meer, maar 'n hulpelose word deur sy vriend verlaat.
Deel
Lees SPREUKE 19