SPREUKE 19:16
SPREUKE 19:16 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat doen wat die Here wil hê, sal aanhou lewe, iemand wat dink dit is nie belangrik om reg te lewe nie, sal sterf.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie die gebod hou, bewaar sy lewe; hy wat sy weë nie ag nie, sal sterwe.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie prys stel op die gebod van die Here, stel prys op sy eie lewe; wie nie omgee hoe hy lewe nie, sterf.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie gebooie nakom, beskerm sy lewe; wie die weë van die HERE minag, sal sterf.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat die gebod bewaar, bewaar sy eie siel; maar hy wat sy weë verag, sal sterwe.
Deel
Lees SPREUKE 19