SPREUKE 19:14
SPREUKE 19:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy erf 'n huis en rykdom van jou voorvaders, maar dit is die Here wat vir jou 'n verstandige vrou gee.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Huis en goed is 'n erfenis van die vaders, maar 'n verstandige vrou is van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van sy ouers kan iemand 'n huis en besittings erf, maar 'n verstandige vrou is 'n geskenk van die Here.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Huis en besittings is 'n erflating van ouers, maar 'n verstandige vrou is van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Huis en rykdom is die erfdeel van vaders, en 'n verstandige vrou is van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 19