SPREUKE 19:1
SPREUKE 19:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om arm te wees en eerlik te lewe as om mense te bedrieg en ook 'n dwaas te wees.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N ARME wat in sy regskapenheid wandel, is beter as 'n verkeerde van lippe en daarby 'n dwaas.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Liewer arm wees en opreg lewe as 'n leuenaar en boonop 'n dwaas.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Arme wat onberispelik leef, is beter as iemand met vals lippe wat boonop 'n dwaas is.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die arme wat in sy opregtheid wandel, is beter as hy wat verkeerd is op sy lippe en 'n dwaas is.
Deel
Lees SPREUKE 19