SPREUKE 18:8 - Compare All Versions
SPREUKE 18:8 ABA (Bybel vir almal)
Skinderstories is soos lekkers, mense glo graag skinderstories.
Deel
SPREUKE 18 ABASPREUKE 18:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die woorde van die kwaadstoker is soos lekkernye, en dit gly af na die kamers van die binneste.
Deel
SPREUKE 18 AFR53SPREUKE 18:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Skinderstories word gretig verslind; mense sluk dit so maklik.
Deel
SPREUKE 18 AFR83SPREUKE 18:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woorde van 'n kwaadstoker is soos lekkernye – dit gaan af na die binneste van die liggaam.
Deel
SPREUKE 18 AFR20SPREUKE 18:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woorde van 'n kwaadspreker is soos wonde, en dit gaan af na die binneste van die buik.
Deel
SPREUKE 18 CAB23SPREUKE 18:8 DB (Die Boodskap)
Skinder is soos ’n stukkie sjokolade. Dit is lekker. ’n Mens kan nie ophou eet nie. Almal wil daarvan hê. Te veel maak ’n mens siek.
Deel
SPREUKE 18 DBSPREUKE 18:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed.
Deel
SPREUKE 18 NLV