SPREUKE 18:5
SPREUKE 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Om vir die goddelose partydig te wees, om die regverdige in die gereg weg te stoot, is nie goed nie.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nie goed om te sê iemand wat skuldig is, is onskuldig nie, want dan sê jy die persoon wat onskuldig is, is skuldig.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is nie goed om partydig te wees vir die skuldige en om die onskuldige sy reg te ontsê nie.
Deel
Lees SPREUKE 18