YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 18:14

SPREUKE 18:14 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer 'n man aanhou hoop, dan sal dit hom help wanneer hy siek is, maar niemand kan aanhou lewe as hy moedeloos is nie.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die gees van 'n man ondersteun hom in sy krankheid; maar 'n verslae gees — wie kan dit opbeur?

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moed laat 'n mens sy lyding dra; as hy moed verloor het, kan niemand hom dit weer gee nie.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die gees van 'n mens dra hom deur siekte, maar 'n neerslagtige gees – wie kan dit opbeur?

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die gees van 'n mens sal sy krankheid onderhou; maar 'n gewonde gees wie kan dit verdra?

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:14 Die Boodskap (DB)

’n Blymoedige mens kan die ernstigste siekte oorleef. Vir ’n geknakte gees is daar geen medisyne nie.

Deel
Lees SPREUKE 18

SPREUKE 18:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Innerlike sterkte dra ’n mens deur sy liggaamlike siekte. Hoe kan iemand egter uithou as hy moed verloor het?

Deel
Lees SPREUKE 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's