SPREUKE 18:1
SPREUKE 18:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Selfsugtige mens lewe net vir homself, hy hou nie van ware wysheid nie.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HY wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die selfsugtige mens lewe net vir homself, hy verwerp alle oorlegpleging.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hom afsonder, soek sy eie begeerte; teen alle gesonde oordeel ontketen hy 'n stryery.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur begeerte soek 'n man, wat homself afgeskei het, en bemoei hom met alle wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 18