SPREUKE 15:6
SPREUKE 15:6 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat reg lewe, word baie ryk, maar as 'n mens verkeerd doen, dan sal die goed wat hy kry, dit sleg laat gaan met hom.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die huis van die regverdige is 'n groot skat, maar in die inkomste van die goddelose is verwarring.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die huis van die regverdige is daar groot rykdom; die inkomste van die goddelose is vir hom tot nadeel.
Deel
Lees SPREUKE 15