SPREUKE 15:4 - Compare All Versions
SPREUKE 15:4 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer iemand praat om dit beter te laat gaan, dan laat hy mense lewe, maar wanneer hy dinge sê wat vals is, dan maak hy mense moedeloos.
Deel
SPREUKE 15 ABASPREUKE 15:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Sagtheid van tong is 'n lewensboom, maar valsheid daarin is verbreking in die gees.
Deel
SPREUKE 15 AFR53SPREUKE 15:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.
Deel
SPREUKE 15 AFR83SPREUKE 15:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kalmte van die tong is 'n boom van lewe, maar verdorwenheid daarvan breek die gees.
Deel
SPREUKE 15 AFR20SPREUKE 15:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Gesonde tong is 'n boom van die lewe, maar verdraaidheid daarin is 'n breuk in die gees.
Deel
SPREUKE 15 CAB23SPREUKE 15:4 DB (Die Boodskap)
Iemand wat kalm oor probleme praat se woorde maak heel. Vlymskerp woorde kan mense breek.
Deel
SPREUKE 15 DBSPREUKE 15:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Vriendelike woorde bring lewe, bedrieglike woorde vernietig mense.
Deel
SPREUKE 15 NLV