YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:33

SPREUKE 15:33 Bybel vir almal (ABA)

As iemand wysheid wil leer, dan respekteer en dien hy die Here. 'n Mens moet nederig wees, dan sal ander mense hom respekteer.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Bybel vir almal (ABA)

As iemand wysheid wil leer, dan respekteer en dien hy die Here. 'n Mens moet nederig wees, dan sal ander mense hom respekteer.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die vrees van die HERE is die tug van die wysheid, en nederigheid gaan aan die eer vooraf.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ontsag vir die HERE is 'n vermaning tot wysheid, en nederigheid gaan eer vooraf.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrees van die HERE is die tug van wysheid; en voor eer is nederigheid.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Die Boodskap (DB)

Liefde vir die Here lei tot groter kennis van die lewe. ’n Nederige manier van leef is belangriker as eer.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om respek vir die HERE te hê, leer ’n mens wysheid. Nederigheid kom eerste, daarna volg eer.

Deel
Lees SPREUKE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's