YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:3

SPREUKE 15:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sien oral, Hy sien wat slegte mense doen en Hy sien wat goeie mense doen.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op elke plek is die oë van die HERE, hulle hou slegtes en goeies dop.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die oë van die HERE is op elke plek en aanskou die slegte en die goeie.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Die Boodskap (DB)

Die Here weet wat mense doen. Hy sien al die goeie dinge en al die ongeregtighede raak.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sien oral wat gebeur. Sowel slegte as goeie mense hou Hy dop.

Deel
Lees SPREUKE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's