SPREUKE 15:27
SPREUKE 15:27 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat altyd meer wil hê as wat hy moet kry, laat dit sleg gaan met sy huisgesin, maar iemand wat nie presente wil neem om verkeerde dinge te doen nie, sal lewe.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie onregverdige wins maak, bring sy huis in beroering; maar hy wat geskenke haat, sal lewe.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hom verryk ten koste van 'n ander, maak dat sy gesin verstoot word; wie omkoopgeskenke weier, sal lewe.
Deel
Lees SPREUKE 15