SPREUKE 15:26
SPREUKE 15:26 Bybel vir almal (ABA)
Die Here haat dit wanneer mense planne maak om slegte dinge te doen, maar Hy hou van vriendelike woorde.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die planne van die slegte is vir die HERE 'n gruwel, maar vriendelike woorde is rein.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik.
Deel
Lees SPREUKE 15