SPREUKE 15:25
SPREUKE 15:25 Bybel vir almal (ABA)
Die Here breek die huis van hoogmoedige mense af, maar Hy beskerm die grond van die weduwee.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE ruk die huis van die trotsaards om, maar die grenslyn van die weduwee stel Hy vas.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here breek die hoogmoedige se huis af en beskerm die grond van die weduwee.
Deel
Lees SPREUKE 15