YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:22

SPREUKE 15:22 Bybel vir almal (ABA)

As jy nie vra wat jy moet doen nie, dan sal jou planne nie slaag nie, maar as jy baie raadgewers het, dan sal jou planne slaag.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Planne misluk sonder beraadslaging, maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Planne misluk waar daar geen beraadslaging is nie, maar met baie raadgewers hou dit stand.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sonder raad word doele beskaam, maar in die menigte van raadgewers word hulle vasgestel.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:22 Die Boodskap (DB)

Sonder goeie beplanning loop alle planne skeef. Goeie raad verseker sukses.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sonder beplanning loop planne skeef. Sukses is afhanklik van baie raadgewers.

Deel
Lees SPREUKE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's