YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:18

SPREUKE 15:18 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens wat gou kwaad word, sal twis en stry, maar 'n geduldige mens maak vrede.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Opvlieënde man sit 'n stryery aan die gang, maar 'n geduldige mens bring 'n geskil tot bedaring.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Toornige man verwek twis, maar hy wat lankmoedig is, bedaar twis.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:18 Die Boodskap (DB)

’n Slegte humeur maak ander gou kwaad. Geduld en sagmoedigheid maak mense rustig en kalm.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Humeurige mens sit twis aan die gang. ’n Verdraagsame mens sit ’n stryery stop.

Deel
Lees SPREUKE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's