YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:16

SPREUKE 15:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Beter is min met die vrees van die HERE as groot skat en moeite daarmee.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Bybel vir almal (ABA)

Dit is beter om min te hê en die Here te respekteer en te dien, beter as om baie goed te hê en ook probleme te hê.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Liewer 'n bietjie in die vrees van die HERE, as 'n groot skat en onrus daarby.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Bietjie, saam met ontsag vir die HERE, is beter as 'n groot skat met paniek daarby.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Beter is min met die vrees van die HERE as groot skat en moeite daarmee.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Die Boodskap (DB)

Dit is baie beter om die Here lief te hê en eenvoudig te lewe as om baie geld te besit, maar tog bekommerd oor jou geld en diep ongelukkig te wees.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is baie beter om min te hê en ook respek vir die HERE, as om groot rykdom te besit met die onrus daarmee saam.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:16

SPREUKE 15:16 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's