YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:13

SPREUKE 15:13 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand bly is, dan sal sy gesig gelukkig lyk, maar wanneer hy hartseer is, dan sien jy hy is moedeloos.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Vrolike hart maak die aangesig bly, maar by verdriet van die hart is die gees neerslagtig.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Vrolike hart laat die gesig goed lyk, maar by kommer in die hart is die gees neerslagtig.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Vrolike hart maak 'n vrolike aangesig, maar deur droefheid van die hart word die gees gebreek.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:13 Die Boodskap (DB)

Blydskap maak ons vrolik. Hartseer kan ons moed knak.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Blydskap laat ’n mens se gesig straal. Hartseer maak ’n mens terneergedruk.

Deel
Lees SPREUKE 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's