YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 15:1

SPREUKE 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Sagte antwoord keer woede weg, maar 'n krenkende woord laat toorn opvlam.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy vir iemand mooi antwoord, dan sal hy ophou om kwaad te wees, maar wanneer jy dinge sê wat iemand seermaak, dan maak jy hom kwaad.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'N SAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Sagte antwoord keer woede weg, maar 'n krenkende woord laat toorn opvlam.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar krenkende woorde laat toorn wakker word.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Die Boodskap (DB)

’n Sagte antwoord laat die woede bedaar. Skerp woorde maak mense woedend.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ’n dwars antwoord laat woede opspring.

Deel
Lees SPREUKE 15

SPREUKE 15:1

SPREUKE 15:1 AFR83SPREUKE 15:1 AFR83SPREUKE 15:1 AFR83SPREUKE 15:1 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's