YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 13:6

SPREUKE 13:6 Bybel vir almal (ABA)

Iemand wat heeltemal reg lewe, is veilig omdat hy reg doen, maar 'n sondaar sterf omdat hy verkeerd doen.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Geregtigheid bewaar die regskapene van wandel, maar goddeloosheid bring die sondaar tot 'n val.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Geregtigheid bewaak 'n onberispelike leefwyse, maar goddeloosheid werp 'n sondaar omver.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geregtigheid bewaar hom wat op die pad opreg is, maar goddeloosheid vernietig die sondaar.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6 Die Boodskap (DB)

Die regte manier van leef beskerm die gelowige teen verkeerde dinge. Sonde vernietig ’n booswig se lewe heeltemal.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geregtigheid bewaar dié wat onberispelik lewe. Goddeloosheid vernietig die sondaar.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:6

SPREUKE 13:6 AFR83SPREUKE 13:6 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's