SPREUKE 13:5
SPREUKE 13:5 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg lewe, haat leuens, maar die mens wat verkeerd doen, sê dinge waaroor almal skaam word.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die regverdige haat leuentaal, maar die goddelose maak gehaat en handel skandelik.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige haat leuens; die goddelose maak hom gehaat en veragtelik.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In vals woorde het 'n regverdige 'n weersin, maar 'n goddelose gedra hom stink en tree skandelik op.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Regverdige man haat leuens, maar 'n goddelose is 'n gruwel en kom tot skande.
Deel
Lees SPREUKE 13