YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 13:24

SPREUKE 13:24 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer iemand nie sy kind straf nie, dan is hy nie lief vir sy kind nie, as hy lief is vir sy kind, dan sal hy vir die kind reg leer.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie sy seun nie straf nie, het hom nie lief nie; as hy hom liefhet, sal hy hom straf wanneer dit nodig is.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie sy lat terughou, haat sy seun, maar wie hom liefhet, hou hom in die oog vir straf.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy wat sy roede spaar, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, tugtig hom betyds.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:24 Die Boodskap (DB)

Wie nooit met sy kinders raas nie, het hulle nie werklik lief nie. Iemand wat sy kinders regtig liefhet, sal hulle kortvat as dit nodig is.

Deel
Lees SPREUKE 13

SPREUKE 13:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy wat sy seun nie dissipline leer nie, het hom nie regtig lief nie. As hy hom liefhet, sal hy hom dissiplineer.

Deel
Lees SPREUKE 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's