SPREUKE 13:15
SPREUKE 13:15 Bybel vir almal (ABA)
Mense sal van jou hou as jy verstandig is, mense wat ontrou is, se planne sal nie slaag nie.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Goeie verstand verskaf guns, maar die weg van die ontroues is hard.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat goeie insig het, geniet goedgesindheid; die pad van onbetroubare mense lei tot vernietiging.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Goeie begrip wen guns, maar die pad van verraderlike mense is onveranderlik.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Goeie insig gee guns, maar die weg van oortreders is hard.
Deel
Lees SPREUKE 13